Anders as gewone rys, móét hierdie rys klewerig wees.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }1 Gooi 1 k soesjirys in ’n sif of vergiettes en spoel onder koue, lopende water af tot die water skoon is. Dreineer en los vir ’n uur in die sif.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }2 Skep die rys in ’n kastrol en voeg 1¼ k water by. Sit die deksel op en laat vir 5 min. by hoë hitte kook. Verlaag die hitte en laat vir 10 min. prut. Moenie die deksel oplig nie. Laat die rys vir nog 15 min. in die kastrol stoom.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }3 Meng ¼ k ryswynasyn, 2½ e suiker en ’n knypie sout tot die suiker opgelos is. Skep die soesjirys in ’n plat, vlak bak en sprei eweredig uit. Giet die asynmengsel oor en vou liggies in. Waai die rys met ’n stuk karton of ’n waaier koud terwyl jy dit invou.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Hoekom dop studente? Of eintlik belangriker: wat laat hulle slaag? Genoeg breinselle en baie ure…
Beste, maklikste sjokoladekoek! Maak 1 groot of 2 middelslagkoeke Bestanddele 500…
Genoeg vir 5 stafies. Bestanddele 2 velle ryspapier 125 ml (½ k) heuning…
Baie van ons het verlede jaar ‘n klomp lesse geleer het, maar dit beteken nie…
Koop 12 goeie varkworsies en druk die vleis uit die derms vir vinnige frikkadelle. …
Wanneer jou selfvertroue wankel en jy jou glans verloor, kan ’n bietjie hulp van kundiges…
Hierdie webwerf gebruik koekies.