Jy kan self potplanthouers versier

Jy kan self potplanthouers versier deur Liezel Norval-Kruger. Foto: Neville Lockhart

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Jy kan self potplanthouers versier

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Basiese benodigdhede

  • kwaste
  • maatband
  • kerfmessie
  • boor
  • skroewedraaier
  • saag
  • spyker
  • bliksnyer
  • hamer

Potplanthouers

  • potplanthouer
  • verf (soos Plascon Velvaglo)

Maak so

  1. Besluit op die breedte van die strepe. Gebruik ’n sagte maatband en meet vanaf die onderste rand van die pot die posisie van die eerste streep op ’n afstand van 10 cm.
  2. Gebruik die maatband om die merkies te verbind en trek ’n streep met die potlood.
  3. Gebruik die maatband en meet vanaf die onderste rand van die pot die posisie van die tweede streep in afstande van 10 cm.
  4. Verbind die merkies met die maatband en trek ’n streep met die potlood.
  5. Verf die strepe. Laat goed droog word.
  6. Verf ’n tweede laag en laat droog word.

Loer hier vir nog lekker doendinge!

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

Mango-en-klapper-yskastert met pynappelgranita

Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…

2 days Gelede

Steak-en-sampioen-roerbraai

Genoeg vir 4-6 Bestanddele   Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…

2 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met musieklegende Jannie du Toit oor sy opwindende jaar wat voorlê

In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…

2 days Gelede

‘Die Byl’ groet ná ses seisoene

“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…

2 days Gelede

Frikkadelle in tamatiesous

Genoeg vir 4-6.   Bestanddele   4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…

2 days Gelede

Wees positief, leef langer

Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.