Foto deur Carolien & Ben
Jy kan self ’n troukrans maak deur Anet Schoeman. Hooffoto: Carolien & Ben. Foto’s in artikel: Anet Schoeman.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Hierdie artikel skakel in met ons artikel in die Oktober 2018-uitgawe van rooi rose.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Stap 1
Kry ’n houer of skottel waarvan die boom die deursnit is van die krans wat jy verlang.
Stap 2
Knip dun takkies wilde olyf (jy kry heelwat wat op sypaadjies groei) of bloekomtakkies ( jy kan dit koop by blommewinkels).
Stap 3
Druk die takkies onder in die boom sodat stingels nie almal op dieselfde plek eindig nie
Stap 4
Gebruik kabeltrekkers om die takkies saam te bind.
Stap 5
Knip die kabeltrekkers korter.
Stap 6
Maak strikke met lint oor die afgeknipte kabeltrekkers om die trekkers te verbloem as jy wil.
Stap 7
Jy kan die kranse die dag voor die tyd maak en dit in die swembad of badwater hou.
#rrwenk: Toets net eers of die lint wat jy gebruik kleurvas is en nie vloei nie. Anders maak jy die strikke vas net voordat jy dit nodig het.
Stap 8
Jy kan ook bessies tussen die takkies indruk vir ’n mooi paas- of kerskrans.
Lees ook:
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Daar het ook ’n spesiale gas opgedaag – dié keer was dit Jess van Dyk…
Genoeg vir 4 Bestanddele 15 ml (1 e) olyf- of avokado-olie 1,5 kg lamsvleis…
Die ergste toeriste-gedruis na al die langnaweke het effe bedaar, die kole suis gesellig en…
Die emosie het met tye hoog geloop toe Rian van Heerden die radio-legende Darren Scott…
Hierdie webwerf gebruik koekies.