Jy kan ’n regte, egte tiramisu maak. Hiervoor het jy ’n gekookte, skuimerige eiervla genaamd sabayon nodig. Dit is eintlik ’n nagereg uit eie reg en kan net so saam met vars vrugte bedien word.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }• Die eiers word verhit om dit liggies gaar te maak, so raak jy ontslae van die rou eiersmaak, asook moontlike bakterieë soos salmonella.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }• Omdat die eiers maklik kan skif, word dit oor ’n dubbelkoker geklop.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }• Wanneer ’n dubbelkoker gebruik word, is dit belangrik dat die borrelende water nie aan die die hittebestande bak raak nie. Sit ’n skoon afdroogdoek tussen die kastrol met water en die bak met die eiers om die hitte beter te reguleer. Voel kort-kort aan die onderkant van die bak – dit moet liggaamstemperatuur wees en jou nie brand nie. Wees ook versigtig vir die warm stoom wat ontsnap.
• ’n Sabayon moet lig, romerig en byna skuimerig wees. Om te toets of die sabayon tot op die regte stadium geklits is sit die klitser af, lig op en maak op die oppervlak van die mengsel ’n vorm 8 met die klitser. As dit die vorm behou, is die eiervla reg.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Hoekom dop studente? Of eintlik belangriker: wat laat hulle slaag? Genoeg breinselle en baie ure…
Beste, maklikste sjokoladekoek! Maak 1 groot of 2 middelslagkoeke Bestanddele 500…
Genoeg vir 5 stafies. Bestanddele 2 velle ryspapier 125 ml (½ k) heuning…
Baie van ons het verlede jaar ‘n klomp lesse geleer het, maar dit beteken nie…
Koop 12 goeie varkworsies en druk die vleis uit die derms vir vinnige frikkadelle. …
Wanneer jou selfvertroue wankel en jy jou glans verloor, kan ’n bietjie hulp van kundiges…
Hierdie webwerf gebruik koekies.