Jy kan R30 000 se SPAR-koopbewyse losslaan inligting en foto’s verskaf.
Gryp die geleentheid aan om SPAR-koopbewyse ter waarde van R30 000 te wen

Opskud! Jy kan nog inskryf om R30 000 se SPAR-koopbewyse te wen
HOE OM IN TE SKRYF
Om vir die kompetisie in te skryf, vind die Freshline-logo wat op die foto hierbo versteek is, en laat ons weet waar dit is (byvoorbeeld “tafel”). Stuur jou antwoord en volle naam na 48404.*
*SMS’e kos R1,50 elk. Gratis SMS’e en SMS-bondels geld nie.
Bepalings en voorwaardes geld.
Sluitingsdatum: 30 April 2020.