1 Verwerk 250 ml ontpitte swart olywe, 2 geskilde knoffelhuisies, 100 g gerasperde parmesaan- of pecorinokaas, 100 g liggies geroosterde, gevlokte amandels en ’n ansjovisfilet tot glad. 1 Verwerk 300 g vars kruie, soos basiliekruid of vars koljander, 1 Gebruik die kruiepesto-resep, maar laat die kruie weg. Hier is nog heerlike idees met pesto: Salmpakkies met kappertjiepestoJy kan pesto maak
Instructions
Swartolyfpesto
2 Hou die verwerker aangeskakel en voeg 125 ml olyfolie stadig by. Hou die olie ’n entjie bokant die verwerker wanneer jy dit byvoeg.Kruiepesto
2 geskilde knoffelhuisies, 100 g gerasperde parmesaan- of pecorinokaas, 100 g liggies geroosterde, gevlokte amandels en ’n knypie sout saam tot glad.
2 Hou die verwerker aangeskakel en voeg 125 ml olyfolie stadig by. Hou die olie ’n entjie bokant die verwerker wanneer jy dit byvoeg.Rooi pesto
2 Rooster 4 rooi soetrissies (middeldeur gesny en wit pitjies en vliesies uitgehaal) by 200 °C tot sag.
3 Laat afkoel.
4 Verwerk die soetrissie in ’n voedselverwerker saam met 125 ml sagte sondroë-tamaties en die res van die bestanddele soos bo beskryf.
Camembert-en-pesto-broodpasteitjies
Geroosterde lam-en-somergroente-gebak met kruisementpesto
Aartappel-gnocchi met basiliekruidpesto
Sampioene met ricotta-en-pesto-vulsel