1 Laat die koek heeltemal afkoel. Meet die omtrek en hoogte van die koek.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }2 Sny ’n stuk bakpapier ±15 cm langer as die omtrek en 1 cm langer as die hoogte van die koek. Jy kan die papierstroke middeldeur sny om dit hanteerbaarder te maak.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }3 Smeer gesmelte sjokolade met ’n paletmes eweredig oor die bakpapier. Laat staan tot die sjokolade amper geset is.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }4 Sny die sjokolade oorlangs om reghoekige blokke te vorm – sowat 4 cm uitmekaar. Laat heeltemal afkoel en haal van die bakpapier af. Hou in die yskas. Gebruik die koekversiering as “gom” om die sjokolade aan die koek vas te plak. Die sjokoladeblokke moet effens oorvleuel.
WENK: Moet nóóit water by gesmelte sjokolade voeg nie – dit sal droog en krummelrig raak. As dit wel gebeur, kan jy ’n klein bietjie melk of room byvoeg om die situasie te red.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Hoekom dop studente? Of eintlik belangriker: wat laat hulle slaag? Genoeg breinselle en baie ure…
Beste, maklikste sjokoladekoek! Maak 1 groot of 2 middelslagkoeke Bestanddele 500…
Genoeg vir 5 stafies. Bestanddele 2 velle ryspapier 125 ml (½ k) heuning…
Baie van ons het verlede jaar ‘n klomp lesse geleer het, maar dit beteken nie…
Koop 12 goeie varkworsies en druk die vleis uit die derms vir vinnige frikkadelle. …
Wanneer jou selfvertroue wankel en jy jou glans verloor, kan ’n bietjie hulp van kundiges…
Hierdie webwerf gebruik koekies.