Smeer die bene en gekapte groente met tamatiepasta en rooster in ’n oondpan tot dit ’n donker goudkleur het. Skep die bene en groente in ’n groot kastrol. Gooi 125 ml (½ k) rooiwyn in die gebruikte oondpan en bring op die stoof tot kookpunt om die pansappe af te kook. Wikkel die aanbrandsels met ’n houtlepel los en gooi alles saam met die bene in die kastrol. Gooi die water en bouquet garni by die groente en laat prut vir 4 uur teen ’n baie lae temperatuur. Voeg altyd koue water by aftreksel sodat die vloeistof nie troebel word nie. Skep die skuim met ’n groot lepel van die oppervlak af. Dit verseker dat die aftreksel helder is omdat jy van alle onsuiwerhede enJy kan ’n goeie vleisaftreksel maak
Ingredients
Instructions