1 Voorverhit oond tot 160 °C. Voer die boom van ’n pan met bakpapier uit en spuit met kleefwerende kossproei.JY KAN ’n basiese sponskoek bak
Ingredients
Instructions
2 Klits die botter en suiker tot lig en romerig. Voeg die eiers een-een by en klits goed ná elke byvoeging.
3 Vou die gesifte meel versigtig by die bottermengsel in en roer laastens die melk by.
4 Skep die mengsel in die pan. (Skep meer mengsel aan die kante van die pan as in die middel dan rys die koek egalig en nie met ’n bult nie).
5 Bak vir 2 uur. Laat vir minstens 5 min. in die pan afkoel voor dit uitgekeer word.
6 Laat goed afkoel, vul en versier met botterversiersel. Die koek kan vir tot 2 weke in ’n lugdigte houer gebêre word, of vir sowat 2 maande gevries word.