Twee maklike wenke om met filodeeg te werk
1 Rol die fillovelle oop en bedek met ’n klam, skoon kombuisdoek. Die doek moenie te nat wees nie, anders word die deeg pap.
2 Haal een vel op ’n slag uit en verf deeglik met gesmelte botter. Sit die volgende vel bo-op, eindig met gesmelte botter en bak in ’n warm oond tot goudbruin en bros.
Drie lekker resepte met filodeeg
Geweefde vanielje-en-vye-tertjies