1 Meng die eier, asyn, mosterd, suiker, sout en peper in voedselverwerker. • Die mayonnaise kan ook met ’n handklitser gemaak word. Klik ook op die skakels onder vir lekker resepte met mayonnaise: Geurige mayonnaiseJY KAN mayonnaise maak
Ingredients
Instructions
2 Voeg die olie in ’n egalige straal by terwyl die verwerker aan is.#rooirosewenk
• Die geheim is dat die mengsel deurentyd geklop moet word terwyl die olie bygevoeg word om die emulsie te vorm.
Eendburgers met bruinbotter-mayonnaise
Tjips met porcinisout en truffelmayonnaise
Skyfies en mayonnaise
Viskoekies met knoffel-en-kappertjiesaad-mayonnaise