1 Dis nie nodig om die knoffelhuisie te skil nie. Sit net die lem van ’n sjefsmes dwars op die knoffelhuisie en slaan met jou handpalm op die lem om die knoffelhuisie fyn te druk. Nou kan die skil maklik verwyder word.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }2 Kap die knoffel fyn deur die lem van voor na agter te beweeg. Sit jou ander hand op die punt van die mes sodat jy die mes beter kan beheer. Strooi ’n bietjie growwe sout oor die gekapte knoffel. Smeer die knoffel met die mes se punt tot ’n gladde pasta.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }3 Die geroomde knoffel kan nou by ’n slaaisous gevoeg word.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.