AS JY LUS IS VIR | KORT JY MOONTLIK | EET DUS MEER HIERVAN |
Sjokolade | Magnesium | Rou neute, sade, bone, vrugte, koringkiem |
Lekkergoed | Chromium, fosfor, triptofaan | Brouersgis, broccoli, kool, blomkool, bone, spinasie, patats, druiwe, rosyne, lewer, rooivleis, hoender, vis, eiers, neute, melk, jogurt, kaas, heelgraanbrood |
Brood | Stikstof, proteïen | Rooivleis, vis, eier, hoender, volstruis, wildsvleis |
Vetterige kos soos aartappelskyfies en oliebolle | Stikstof, proteïen, kalsium, olie | Rooivleis, vis, eier, hoender, volstruis, wildsvleis, kaas, melk en jogurt (nie vetvry nie), olyfolie, avokado’s, neute, grondboontjiebotter |
Koffie, tee | Sout, swael, fosfaat, yster | Eiers, vleis, hoender, lewer, neute, melk, kaas, jogurt, rooirissies, uie, knoffel, kopkool, Brusselse spruite, sout, pampoensaad, pietersielie |
Alkohol, sigarette | Proteïen, kalsium, kalium, glutamien, avenin, silikoon | Rooivleis, hoender, vis, eier, groenbone, broccoli, gedroogde olywe, hawermout, seewier (in soesji), rooi vrugte en groente soos beet, wortels, lemoene, neute, sade |
Ys | Yster | Rooivleis, lewer, vis |
Die aangebrande deel van kos | Koolstof | Vars vrugte |
Gaskoeldrank, koeldrank | Kalsium, mangaan | Volroommelk, jogurt, kaas, neute, bessies, pynappels |
Soutkos | Chloried | Vis, sout, sesamsaad |
Suur kos | Magnesium | Melk, neute, sade |
Premenstruele eterigheid | Sink | Lewer, rooivleis, patats, wortels, spinasie, seekos |
Algemene ooretery | Tirosien, silikoon | Neute, skaapvleis, lewer, spinasie, patats, rosyne, rooi vrugte en groente soos beet, wortels, lemoene |