Jy het ‘n kans om te wen met NIVEA se Q10 Power Anti-Wrinkle-produkreeks. Inligting en foto’s verskaf. {Promosie}
Wat is Q10 en hoe werk dit?
Q10 is ’n koënsiem wat in elke velsel voorkom. Dit beskerm nie net die sel nie, maar beveg ook veroudering.
Ons vel se Q10-vlakke neem af namate ons ouer word en die tekens van veroudering is dan ook meer opmerklik. Dit is waarom ons die Q10-vlakke van die vel moet verhoog – en dis presies wat die NIVEA Q10 POWER Anti-Wrinkle-velsorgreeks doen!
Hou aan lees om vas te stel hoe jy kan wen.
Hoe om die NIVEA Q10 POWER Anti-Wrinkle produkreeks te gebruik
Ná jy jou gesig gereinig het, wend die NIVEA Q10 POWER Replenishing Serum Pearls aan jou gesig. Dit verseker die lewering van die grootste hoeveelheid Q10 aan die dieper lae van jou vel.
Wend die NIVEA Q10 POWER Anti-Wrinkle Eye Cream met die spuitpunt van die buisie aan. Smeer dit liggies glad met jou ringvinger.
Gebruik dan NIVEA Q10 POWER Anti-Wrinkle Day Cream SPF 15 om jou gesig, nek en hals te voed, te bevog en ook teen UVA- en UVB-strale te beskerm.
Die nuwe, verbeterde NIVEA Q10-formule
NIVEA het sowat twintig jaar gelede Q10 in hul teenverouderingsprodukte begin gebruik, en het nou die doeltreffendste Q10-formule tot nog toe geskep.
Die nuwe Q10-formule is identies aan die Q10 van jou vel. Dit beteken NIVEA se Q10 is ’n heeltemal suiwer vorm wat in harmonie met jou vel se Q10 werk om die teenverouderingstelsel te versterk. Die verbeterde formule gee dus jou vel ’n manier om plooie natuurlik te beveg.
NIVEA Q10 POWER Anti-Wrinkle produkreeks
NIVEA se nuwe Q10 POWER Anti-Wrinkle verminder plooitjies en laat die vel sigbaar fermer binne twee weke. Die reeks bestaan uit ’n dagroom wat ook sonbeskerming bied, ’n nagroom, ’n oogroom, asook ’n Pearls Serum met gepatenteerde NIVEA Pearl-tegnologie. Voeg gerus die Pearls Serum by jou daaglikse velsorgroetine. Dit bevat ’n hoër konsentrasie aktiewe bestanddele wat spoedig maksimum resultate vir jou vel inhou.
Dis kompetisietyd!
Wen ’n pragtige handsakkie met diamanté-detail en een van NIVEA se splinternuwe Q10 Power-produkte!
Al wat jy hoef te doen, is om al drie NIVEA-video’s te kyk (waarvan die eerste twee in hierdie artikel is) en die leidrade bymekaar te maak.
Wanneer die derde video opgelaai word, beantwoord ’n maklike vraag om in te skryf.
Die video’s word een per week gedurende April uitgereik – hou ons webblad dop om die video’s te kyk en om uit te vind hoe om in te skryf.
Vir meer inligting en om die volledige reeks NIVEA-produkte te sien, gaan na www.nivea.co.za
Kompetisie sluit 31 Mei 2020
Vraag: Wat is NIVEA se nuwe Q10-produk se naam?
[gravityform id=”539″ title=”true” description=”true”]