kategorieë: Nuut & NouKos

Jungle-dadelballetjies

Bestanddele

  • 1 k botter
  • 1 k suiker
  • 750 g gekapte dadels
  • 2 k Jungle Ultra Crunch (sjokoladegeur)
  • 1 eier
  • 1 k gedroogde en geroosterde klapper

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Metode

  1. Plaas die botter en suiker in ’n pot op die stoof en laat dit smelt. Voeg die dadels by en prut totdat die mengsel sag en al die bestanddele fyngemaak is.
  2. Voeg die Jungle Ultra Crunch en eier vinnig by en klits om te meng.
  3. Rol die mengsel in balletjies en dan in die geroosterde klapper.
  4. Geniet!

Resep deur Stephanie Louw

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

5 gesondheidsvoordele van Jungle Ultra Crunch Chocolate

  • Hoog in vesel
  • Bron van Omega 3
  • Bron van proteïen
  • Koringvry
  • Hoog in 12 vitamiene en minerale

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

MSI Vakansieverkope: Maak die Perfekte Geskenk Oop Hierdie Seisoen!

MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…

2 days Gelede

Maak vanjaar jou beste jaar

Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…

3 days Gelede

Skoonheidsprodukte: foute wat almal maak

Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…

3 days Gelede

Maklike gemmerbier – sonder gis

Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.

3 days Gelede

Ken jou vonkelwyn

Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…

3 days Gelede

5 maniere om jou dag reg te begin

Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.