Indien jy ’n intekenaar is en nog nie jou Julie 2018-uitgawe ontvang het nie: Ons is in kennis gestel van ’n industriële aksie in Gauteng by Witspos en Tshwane Pos-sentrums wat kan lei tot die vertraging van aflewering van pos.
Die Suid-Afrikaanse Posdiens kon nie op hierdie stadium voorspel wanneer die situasie opgelos gaan word nie.
Onthou dat jy ook die opsie het om deur Magazing jou rooi rose by Woolworths af te haal in plaas daarvan om dit deur die pos te kry. Klik hier vir meer besonderhede.
Klik hier vir meer inteken-opsies.
Lees ook: Agter die skerms met Clare Wiese-Wentzel