kategorieë: Doen dit selfLeefstyl

Jou verspot maklike vlekverwyderingsgids

Jou verspot maklike vlekverwyderingsgids  geborg deur Bosch

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Wat jy moet doen in ’n vlek-noodgeval

  • Tree vinnig op om te keer dat die materiaal permanent vlek. Hoe gouer jy spring, hoe makliker sal dit wees om die vlek te verwyder.
  • Begin altyd met die behandeling wat die materiaal die minste sal skaad. Dit verminder die kans dat jy die item sal verniel.
  • Moet nooit ’n vlek vryf nie, aangesien dit die vlek net erger kan maak en dit nog moeiliker maak om te verwyder.
  • Verwyder soveel van die produk wat die vlek veroorsaak as wat jy kan. Werk van die buitenste rand van die vlek na die middel toe om te verseker dat die vlek nie versprei nie.
  • Moenie ’n vlek vir later los nie, aangesien jy dan meer drasties te werk sal moet gaan om die vlek te verwyder en dit kan veral moeilik wees indien die materiaal delikaat is.
  • Dit is gewoonlik beter om nie warm of kokende water te gebruik nie. Daar is egter ’n paar uitsonderings op die reël waar warmer water gebruik kan word om te help om olierige vlekke te verwyder.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Mayonnaise- en mosterd

  • Spoel die vlek van agter met koue water af.
  • Sit onverdunde OMO Auto Liquid op die vlek en vryf dit saggies in die materiaal in.
  • Laat die gevlekte materiaal met die OMO Auto Liquid vir 30 minute lank week voordat dit volgens die etiket in jou Bosch-wasmasjien gewas word.
  • Indien geskik vir die materiaal, sal warmer temperature help om oliebasisvlekke soos dié te verwyder.

Braai- en tamatiesous

  • Verwyder die oortollige sous met ’n lepel of ’n mes. Maak seker dat jy nie die vlek versprei nie.
  • Spoel die vlek van agter met koue water af om soveel van die sous as moontlik te verwyder.
  • Plaas onverdunde OMO Auto Liquid op die vlek en laat dit vir 30 minute week.
  • Was die item volgens die etiket in jou Bosch-wasmasjien.

Drankies soos koffie, tee, gaskoeldrank en wyn

  • Vars vlekke – week die item in ’n sterk oplossing van water en OMO Auto Liquid vir 30 minute en was dan volgens die etiket in jou Bosch-wasmasjien.
  • Droë vlekke –sit skoon OMO Auto Liquid op die vlek en laat dit vir 30 minute week. Was die item volgens die etiket in jou Bosch-wasmasjien.

Modder

  • Laat die modder droog word en borsel dan soveel as moontlik daarvan van die item af.
  • Behandel die vlek vooraf deur OMO Auto Liquid op die gevlekte areas aan te wend. Laat dit vir 30-60 minute week.
  • Was volgens die etiket in jou Bosch-wasmasjien en herhaal die proses indien die hardnekkige vlek effens sigbaar is.

Gras

  • Opskud! Grasvlekke dring gou die materiaal binne.
  • Indien die vlekke klein en gelokaliseer is, sit skoon OMO Auto Liquid daarop en laat dit vir 30-60 minute week. Was dan volgens die etiket in jou Bosch-wasmasjien.
  • Vir groot vlekke, maak ’n sterk oplossing van OMO Auto Liquid aan en week die item vir 30-60 minute daarin. Was dan volgens die etiket in jou Bosch-wasmasjien.

Sjokolade

  • Skraap enige oortollige sjokolade af.
  • Sit OMO Auto Liquid op die vlekke en laat vir 30 minute week.
  • Was die item in die warmste water wat die materiaal toelaat in jou Bosch-wasmasjien.

Kerrie

  • Spoel die vlek van agter met koue water af.
  • Sit skoon OMO Auto Liquid op die vlekke en vryf dit in die vlekke in. Laat dit vir 30-60 minute week.
  • Was die item volgens die etiket in jou Bosch-wasmasjien.
  • Herhaal die proses indien die vlek steeds liggies sigbaar is.

Kraag- en mouvlekke

  • Maak die vuil gedeeltes effens klam en bedek dan met skoon OMO Auto Liquid en vryf dit in die materiaal in. Laat dit vir 30 minute week.
  • Was die item volgens die etiket in jou Bosch-wasmasjien.

Roomys

  • Behandel die vlek vooraf deur skoon OMO Auto Liquid direk daarop te sit. Laat die item vir 30 minute lank week (langer as dit ’n ou vlek is).
  • Was die item volgens die etiket in jou Bosch-wasmasjien.

OMO Auto Liquid word deur Bosch aanbeveel vir die beste resultate in hulle masjiene.

Hoekom moet ek Bosch kies?

  • Geniet die uiters stil werking en uitstekende duursaamheid
  • 10-jaar-waarborg op die EcoSilence Drive™
  • Bosch is uiters energie-doeltreffend en stil wanneer dit in werking is, met veral ’n lang lewe
  • Duitse ingenieursvernuf
  • Energie-doeltreffendheidsklas: A+++
  • Bied jou hoë energie-doeltreffendheid sonder om die wasresultaat in gedrang te bring

BOSCH beveel OMO AUTO aan: Verwyder hardnekkige vlekke met ’n vinnige was

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

Geroosterde pampoenskywe met tiemie-en-parmesaan-granola

Granola is deesdae nie net meer vir ontbyt bedoel nie. Hierdie krakerige kombinasie van sade…

2 days Gelede

‘The Mommy Club: Van die Hoofstad’: Ontmoet die glansryke vroue van die splinternuwe werklikheidsreeks

Showmax het pas die amptelike lokprent vir The Mommy Club: Van die Hoofstad, vrygestel. Dis…

2 days Gelede

Appel-peer-en-karamel-tert

Genoeg vir 8       Bestanddele   Tertdeeg 375 g koekmeel  2,5 ml (½…

2 days Gelede

‘Kokkedoor Vuur & Vlam’: Klein vissies kelder een span en laat ’n ander span juig!

In die derde episode van kykNET se skitterende Kokkedoor Vuur & Vlam-reeks moes die deelnemers…

2 days Gelede

Suid-Afrika skitter by Louvre Abu Dhabi

Deur Maryke Roberts. Foto's: Maryke Roberst en verskaf/Departement Kultuur en Toerisme, Abu Dhabi    …

3 days Gelede

Hoe om brandrissie-olie te maak

Brandrissies is nie in almal se smaak nie en nie almal se palet hou van…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.