Jou tuin het ’n regruk nodig! deur Elandrè Swart. Hooffoto: pexels.com
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Spaar jou batterye en gebruik sonkrag. Skep atmosfeer en belig jou tuin met hierdie sonkrag- lanterns en ligstringe.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Sitronella-kerse kan ook in kershouers geplaas word om jou spasie te belig en goggas weg te hou.
Lees ook: 8 Wenke vir ’n tuinpartytjie
Waterwys met droogtebestande tuine
As jou tuinspasie beperk is, kan jy groenigheid in jou buiteleefarea vermeerder met potplante. ’n Uitstalrak kan lekker werk om alles netjies en uit die pad uit te hou. Om ’n bietjie meer kleur in te bring is hierdie planthouers van materiaal perfek vir binne en buite.
Lees ook: Maak self plantsakkies
Wees omgewingsvriendelik hierdie somer en kies hierdie oulike weggooibare plekmatjies wat nie net skoonmaak maklik maak nie, maar wat ook herwin kan word.
Bamboes is die vinnigste groeiende plant op die aarde en is die nuutste neiging vir buitelewe hierdie somer.
Lees ook: 9 maniere om Plastiekvry te lewe
’n Strooikussing is een van die maklikste maniere om styl by enige vertrek te voeg. Kies helder en tropiese patrone hierdie somer vir jou stoelkussings.
#rrWenk: Onthou om ’n duursame materiaal te kies wat die son kan weerstaan en wat ook maklik droogword.
Lees ook: Meng en pas met strooikussings
Esque |esque.co.za
Mr Price Home |mrphome.co.za
Woolworths |woolworths.co.za
Pleeko|shop.pleeko.co.za
Makro |makro.co.za
Rakt |dev.rakt.co.za
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.