Jou studente-kind kan aan hulle studies help betaal – maak só deur Anet Schoeman. Hooffoto: iStock
Jou studente-kind kan aan hulle studies help betaal – maak só
Hoe kan jy dit vir jou kind moontlik maak om te studeer sonder dat dit jou aftreegeld opslurp?
Ons gesels ook oor goeie en slegte skuld vir jong werkendes en hoe hul leer om verantwoordelik met geld te werk.
Klik op die pienk speelknoppie. Dis gratis en jy kan enige tyd luister