Jou matriekeksamen-oorlewingsgids foto’s: pexels
Gebruik die PROVES-strategie om sukses te behaal
Ons het ’n baie oulike leermetode gevind wat jou sal help om beter gebruik te maak van jou tyd tydens die eksamenperiode! Klik hier om uit te vind hoe die PROVES-metode werk.
10 wenke om jou eksamenstres te bestuur
Eksamentyd is baie stresvol – veral as jy weet jou toekomsplanne word deur jou resultate beïnvloed! Ons het vir ’n kenner vir haar 10 beste wenke gevra om jou stres reg te bestuur tydens eksamentyd. Klik hier
6 Maniere om goed te voel tydens eksamentyd
Om jou matriekeksamens te oorleef moet jy steeds ’n gebalanseerde leefstyl handhaaf – soos gesond eet, genoeg slaap en reg oefen en asemhaal. Hier is ’n paar dinge wat elke matriekleerder sal help.
Pssst! Dis ook belangrik dat ma’s en pa’s hierdie weet. Klik hier
Studietyd teenoor skermtyd
Mens kan mos nie hééldag sit en leer nie! Hier is raad hoe om skermtyd en studietyd te balanseer en seker te maak dat jy genoeg leer en sosiale interaksie kry. Klik hier
Eet gesond!
Onthou, jou dieet beïnvloed jou gesondheid en leervermoë. Dis belangrik om gesond te eet – hier is ses happies wat goed is vir jou tydens die eksamentyd. Klik hier
Hoe om op ’n studierigting te besluit
In matriek moet jy kies in watter rigting jy wil gaan. Hier is ses dinge wat jy moet onthou wanneer jy ’n studierigting kies. Klik hier
As dit nie so goed tydens die vorige eksamens gegaan het nie …
Baie keer wanneer mens nie so goed vaar tydens die eksamens nie, is daar net ’n paar klein aanpassings wat jy hoef te maak. Hier is 4 dinge wat jy nou kan doen om beter te vaar in die volgende eksamen. Klik hier
5 belangrike dinge om te onthou tydens jou matriekeksamens
Hierdie 5 wenke is maklik om te volg én sal jou beslis tydens die eksamentyd help! Klik hier
Raad vir ander grade
Graad 11: werk nou al vir sukses in matriek
Graad 11’s het ’n kragtige wapen tot hul beskikking – tyd. As jy nou al aan die werk spring, kan jy lag-lag deur matriek vaar! Klik hier
Graad 9: Hoe om jou vakke te kies
Graad 9 is ’n moeilike jaar, en dan moet jy nog ook jou matriekvakke kies! Hier is 3 dinge wat jy in gedagte moet hou wanneer jy jou vakke kies. Klik hier