Volop natuurlike lig stroom deur die groot glasvensters die vertrek binne.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Enkele rustieke elemente skep warmte en kontras in die moderne kombuis.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Houtbalke en baksteenvloere leef hier gemaklik saam met verrassende metaalelemente.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Die ryk baksteenvloere skep warmte in die oorheersende koel kleurskema.
’n Wit kombuis word ’n lekker knus leefruimte met ’n vuurherd, tekstuurryke stowwe en donker hout.
Wit is tydloos en klassiek – en tuis in ’n kombuis.
Omdat hierdie kombuis so groot is, is die gebruik van swart en grys geskik. Dit pas by die moderne vlekvryestaaltoestelle en gee die vertrek ’n ontwerpersvoorkoms.
’n Liplekker aandete - Griekse hoender-en-rys-gebak. Die dis kry broccoli en fetakaas in vir ekstra…
kykNET is trots om die terugkeer van die bekroonde akteur Chumani Pan na die kanaal…
Het jy geweet teen die ouderdom van drie is 85% van jou kleinding se brein…
Deur Margaret Gardiner Liefde is iets waarna ons soek. Vele goeie boeke, flieks en liedjies…
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Hierdie webwerf gebruik koekies.