kategorieë: DekorLeefstyl

Jou Kersversierings met The CPS Warehouse

Sedert 2008 is The CPS Warehouse ’n staatmaker wanneer dit kom by dekor, kostuums en beligting vir spesiale dae soos Kersfees. The CPS Warehouse is veral trots op hulle uitgesoekte Kersversierings dié jaar en boonop het hulle van die grootste verskeidenheid versierings en dekor in Suid-Afrika.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Die Kersfeesversameling sluit kersbome, -kranse, -versierings, -ornamente, -dekor, -liggies, tafeldekor, kerse en nog baie meer in!

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Koop aanlyn op ons webwerf, of besoek ons vertoonkamer en winkel in Northlands Déco Park in Northriding, Johannesburg.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Hier is ’n voorsmakie van alles wat op ons webwerf en in ons winkel beskikbaar is.

Kersbome en kersversierings

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

The CPS Warehouse beskik oor ’n verskeidenheid van 20 ingevoerde kersbome – van 40 cm tot ’n allemintige 3,6 m hoog. Die bome is beskikbaar in groen, wit, silwer en swart. Kyk gerus hier na die beskikbare bome.

Wanneer jy dan jou kersboom wil versier kan jy kies uit ’n verskeidenheid kleure en style van ingevoerde versierings. Van ornamente en dekor is daar meer as genoeg om van te kies in verskillende kleurskemas om jou boom perfek af te rond.

Vir die kerstafel

Met van ’n eetservies (of tien!), borde, koppies, bekers, melkbekers, koekieflesse, bakkies vir versnaperings, servette, koekborde en nog baie meer, kan jy jou spesiale feesmaal op ’n ware feestafel bedien.

Kersornamente, beeldjies en meer

Met ornamente en beeldjies van verskillende groottes en materiale, kan jy kies en keur met watter engele, Kersvaders, sneeumanne en selfs rendiere jy jou tuiste mee wil versier.

Sneeubolle

The CPS Warehouse het meer as 40 verskillende sneeubolontwerpe (snow globes), insluitende dié wat belig is, wat roteer en wat musiek speel.

Beligting en motiewe

Maak jou keuse uit ’n verskeidenheid soorte LED-liggies en meer: uit ‘n wye keuse van feëtjieliggies, gordynliggies, battery liggies, dekoratiewe liggies en nog báie meer, kan jy jou hele buurt daardie Kersfeesgevoel gee!

Kersvader en … kerskat?

Nie alleen kan jy soos Kersvader aantrek nie, jy kan sommer vir Kerneels of Kietsie ook mooi optooi vir die dag!

Koop aanlyn by The CPS Warehouse se webwerf.

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

‘Kokkedoor Vuur & Vlam’: Net drie spanne oor ná stormagtige braai-uitdaging

In die 11de episode van Kokkedoor Vuur & Vlam, kykNET se spannende koswerklikheidsreeks, word die…

11 hours Gelede

Pak jou somerlinne só weg

Die verandering van somer na herfs beteken dat somer-beddegoed deeglik gestoor moet word tot die…

17 hours Gelede

Foute wat jy moet vermy wanneer jy jou slimfoon laai

Deur Jade Rhode   As jy opgemerk het dat jou foon doodgaan na 'n kort…

18 hours Gelede

Was jou grimeerkwassies só

Vraag Moet ek my my grimeerkwassies was, en hoe gereeld?  - Tirsa van Staden Lees…

18 hours Gelede

‘The Mommy Club’ se Ansu Viljoen: ‘Nie almal is bedoel om in jou binnekring te wees nie’

Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…

18 hours Gelede

Suurlemoen-en-klapper-skywe

Resep deur Vickie de Beer

19 hours Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.