Al ooit gewonder hoe lank jy nog jou grimering kan gebruik?
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Om te weet of jou grimering verval het, soek die vervaldatum op die verpakking, en as dit verby daardie datum is, gooi dit uit. As daar geen vervaldatum is nie, is daar ander maniere om te bepaal of dit verval het; as dit snaaks ruik, die kleur verander het of die tekstuur opgedroog het, is dit beter om dit met nuwe grimering te vervang. Hier is ook ‘n riglyn:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Grimeer-spesialis vir Dis-Chem-apteke, Branden Don, verduidelik vir ons presies hoe lank watter grimering kan hou …
Lees ook: Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met Suna Robberts, stilis en grimeerkunstenaar van Suid-Afrika se sterre
Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf Om ma en dogter op papier te wees is…
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.