Al ooit gewonder hoe lank jy nog jou grimering kan gebruik?
Om te weet of jou grimering verval het, soek die vervaldatum op die verpakking, en as dit verby daardie datum is, gooi dit uit. As daar geen vervaldatum is nie, is daar ander maniere om te bepaal of dit verval het; as dit snaaks ruik, die kleur verander het of die tekstuur opgedroog het, is dit beter om dit met nuwe grimering te vervang. Hier is ook ‘n riglyn:
Grimeer-spesialis vir Dis-Chem-apteke, Branden Don, verduidelik vir ons presies hoe lank watter grimering kan hou …
Lees ook: Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met Suna Robberts, stilis en grimeerkunstenaar van Suid-Afrika se sterre