kategorieë: Tuinmaak

Jou eie kombuistuintjie

Jy kan ’n pragtige organiese kombuistuin in jou agterplaas of selfs op jou sonnige patio in potte begin. Dit is net ’n kwessie van skaal, ruimte-beskikbaarheid en watter groente jy wil eet. Nie almal het ’n groentetonnel nodig om groente te plant nie.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Hoe om te begin, is gewoonlik die vraag.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Stel eers vas of jy gesonde grond het. Goeie grond beteken goeie gesonde gewasse. Meng oorvloedige hoeveelhede kompos in jou grond. Maak jou eie organiese kompos uit die gedroogde blare en jou groenteskille uit jou kombuis.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Kies goeie gehalte sade soos Franchi Sementi-sade. Dit sal sterk plante maak en goeie smaak bied. Jy sal die sade kan oes.

Onthou om jou sade twee keer per dag water te gee in die somer: Vroegoggend en vroegaand. Maak seker jou sade het ’n goeie dreinering.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Beskerm hulle teen insekte, sodat jy nie hoef te spuit en as jy moet, gebruik organiese insekdoders. Onthou dat jy alle gifstowwe wat jy op jou plante spuit, uiteindelik eet. Dit geld ook chemiese kunsmis. Gebruik net organiese kunsmis, dit maak voorsiening vir makro en mikro nutriëntabsorpsie uit die grond.

Hou spasiëring in gedagte wanneer jy plant sodat jou plante genoeg ruimte het om te groei en lugbeweging moontlik is. Dit sal witroes verhoed.

Geniet dit om jou eie gesonde kos te plant. Woon ’n kursus by. Meer inligting by www.soughtafterseedlings.co.za

Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

Mango-en-klapper-yskastert met pynappelgranita

Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…

2 days Gelede

Steak-en-sampioen-roerbraai

Genoeg vir 4-6 Bestanddele   Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…

2 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met musieklegende Jannie du Toit oor sy opwindende jaar wat voorlê

In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…

2 days Gelede

‘Die Byl’ groet ná ses seisoene

“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…

2 days Gelede

Frikkadelle in tamatiesous

Genoeg vir 4-6.   Bestanddele   4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…

2 days Gelede

Wees positief, leef langer

Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.