'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }
Die Johannesburgse Tuinklub vier vanjaar hul 65ste verjaarsdag met ’n swierige geleentheid in een van de goudstad se mooiste private tuine.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Toegang tot die Tuin van St. Christopher sal vir dié mylpaal aan die publiek moontlik gemaak word met ’n een-dag feesviering wat in dié gesogte tuin sal geskied. Besoekers kan uitsien na die asemrowende natuurskoon wat oor die7-hektar van die tuin strek. So ook sal gaste met ’n Italiaanse koservaring bederf word.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Kaartjies is beperk en beloop R350 per persoon. Stuur ’n epos na prue@jte.co.za om vooraf te bespreek. Koste sluit is: ’n glas Prosecco, gelato, koffie en ligte verversings.
Wanneer: 09 Oktober
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Tyd: 10:00 – 15:30
Waar: Die Tuin van St Christopher in Hyde Park, Johannesburg
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.