'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }
Dié geleentheid beloof om ’n mecca van insperasie te wees met verskeie opwindende uitstallings soos die Decorex SA Trend-huis en die Decorex Décor-distrik. As jy gek oor enige doen-dit-self projekte is, is die Builders DIY Theatre ’n moet-besoek vir jou!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Tog is die fokus nie net op dékor nie, maar ook op die Goudstad se smullekker kos. Besoekers kan uitsien na verskeie kafee’s, restaurante, markte en pubs wat eie is aan Johannesburg.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Kaartjies kan by www.computicket.co.za of by die deur gekoop word.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Waar: Gallagher-konferensiesentrum
Wanneer: 9 – 13 Augustus
Volwassene: R120
Studente / Pensionarisse: R100
Kinders onder 12: R20
MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.