Die Amerikaanse komediant en aanbieder van Fashion Police op E! Entertainment, Joan Rivers, is gister op die ouderdom van 81 oorlede nadat haar dogter toestemming gegee het dat die masjiene wat haar aan die lewe hou, afgeskakel word.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Rivers is aan die lewe gehou in ’n hospitaal in New York nadat sy ophou asemhaal het en aan hartstilstand gely het gedurende ’n keeloperasie verlede week.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Melissa Rivers, Joan se dogter, het in ’n verklaring gesê: “She passed peacefully at 1:17 p.m. surrounded by family and close friends.”
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Bron: CNN News
Sandi Schultz verras weer in Diepe Waters (kykNET, DStv kanaal 144), maar dié keer as…
Rob Hersov is vir sommige ’n held, en vir ander ’n omstrede figuur as gevolg…
Deur Maretha Botes. Foto’s: Hanneri de Wet Wanneer Schané Fouché (32) haar hare…
Deur Maretta Bellingan Foto's, hare en grimering: Willem Botha & Willem Botha Beauty …
Die meeste van ons het twee niere. Elke nier het meer as vyf keer die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.