Jo-Ann Strauss en haar man, Michael Held, se tweede spruit is in April gebore en nes dit was met ouboet Noah, nou 28 maande, gaan Jo-Ann vir Hannah ook so lank moontlik borsvoed.
‘Die heel eerste kompliment wat my man my gegee het, die aand toe ons mekaar ontmoet het, was dat ek “perfekte heupe vir kinderskry het!”’
Lees ons volledige onderhoud met Jo-Ann in die November 2016-uitgawe van rooi rose, van vandag af op die rakke!