Jan Willem & Seun se Hoekwinkel op die hoek van Concordia en Stasie-straat in Paarl het onlangs hul deure oopgeswaai. Hier kan jy jou verlustig in gehalte tuisgekookte deli-produkte, tierlantyntjies en keurige tuisware. Maak genoeg tyd om rustig te sit en die spyskaart te beproef. Hier is verseker rede om weer terug te kom.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Mynhardt Joubert van die eerste Kokkedoor-reeks is hier aan die kook en die deli is verseker die besoek werd. Sy pad het vroeg reeds met kos gekruis en hy het oor die jare geleer eenvoudige en eerlike kos en wyn sal altyd die beste resultate lewer.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Gaan loer gerus in by hierdie spesiale hoekwinkel.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Jan Willem & Seun se Hoekwinkel
Besigheidsure:
Maandag – Vrydag: 7:00 vm – 5:00 nm
Saterdag: 7:00 vm – 3:00 nm
Jan Willem & Seun se Hoekwinkel
h/v Concordia & Stasie Straat Paarl Suid, Wes-Kaap
Tel. 072 016 7795 / 076 033 1839
E-pos: mynhardt@jwshoekwinkel.co.za // eugene@jwshoekwinkel.co.za
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Genoeg vir 4-6. Bestanddele 4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…
Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…
Hierdie webwerf gebruik koekies.