kategorieë: Bekendes

Jamie & Jools Oliver se nuwe babaseuntjie gebore

Die bekende sjef en kosskrywer, Jamie Oliver en sy vrou Jools, het verlede week geboorte geskenk aan ’n nuwe, vyfde lid van die kroos. Die pragtige seuntjie het nog nie ’n naam nie en die internasionale media is baie nuuskierig oor wanneer die egpaar die langverwagte naam gaan onthul.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Intussen spandeer pa Jamie baie tyd saam met sy seuntjie voordat hy weer teruggaan werk toe. Een van die oulikste foto’s is waar Jamie sy seuntjie vir die eerste keer bad (sien hooffoto). Kyk net hoe styf hou seun pa se hand vas! Jamie het die volgende woorde by die foto geskryf:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Sweet little fella, 8 days old, I can never get over how small they are, his hands are as big as my thumb….he wouldn’t let go as he had his first proper bath….. All good making the most of time with the family before I go back to work soon. Big love JO X

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Jamie en vroulief Jools het ook vier ander kinders: Poppy Honey Rose (14), Daisy Boo Pamela (12), Petal Blossom Rainbow (6) en Buddy Bear Maurice (5).

In nóg ’n oulike foto het Jamie ’n foto van Jools se Instagram-rekening af “gesteel” en die volgende byskrif geplaas:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

@jamieoliver hacked mums Instagram account ? bless them both sleeping and exhausted together I can’t tell you what a wicked mum this chick is…. I had the best week off readjusting to the new family member a baby boy and I’ve loved every single minute….everyone has grown and adjusted…. Big love to all the mums out there it’s hard graft amazing. Happy weekend people and when Jools finds out I hacked her account all I can say is I love you joxxxxxxx”

Foto-galery

Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

6 maniere om griep te klop

Griep is winter se lewenslange vennoot. Sodra die koue tref, kan jy maar seker wees…

8 hours Gelede

Villa Rosa-ster nou in Suidooster: ‘Die poppe gaan dans…’

Die aktrise Elsje Slabbert, alom bekend vir haar rol as Carina Rautenbach in die destydse…

11 hours Gelede

Ons 6 gunsteling-resepte vir sjokoladekoek

Bak vir ’n slag die heerlikste sjokoladekoek! Hier is ons 5 gunsteling-resepte vir sjokoladekoek.

12 hours Gelede

5 mites oor olyfolie

Moenie hierdie 5 mites oor olyfolie glo nie: Ingevoerde olyfolie is beter as Suid-Afrikaanse olyfolie…

1 day Gelede

Gebakte vis in geurige tamatiesous

Gebakte vis in geurige tamatiesous Lees ook: RESEP: Armand Aucamp se witvis met vanieljesous van Tahiti…

1 day Gelede

Tamatieroomsop met kaasroosterbroodjies

Hierdie lekker resep vir tamatiesop is ideaal vir ’n vinnige aandete in die middel van…

1 day Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.