Voorverhit die oond tot 200 °C. 1. Room die botter en die bruinsuiker met ’n elektriese klitser in ’n groot mengbak. Voeg die melasse, goue stroop, en eiers by. Meng goed tot die mengsel glad is. SousJames Martin se toffiepoeding
Ingredients
Instructions
Spuit 6 individuele vormpies met ’n inhoudsmaat van 250 ml met kleefwerende kossproei of smeer met botter.
2. Verlaag die spoed van die klitser en voeg die bruismeel bietjie vir bietjie by en meng goed.
3. Verwerk die dadels en kookwater in ’n voedselverwerker tot glad. Voeg die koeksoda en vanielje by die dadelpuree.
4. Meng die dadelpuree goed met die meelmengsel. Giet die beslag in die voorbereide vorms en bak vir 20 - 25 min.
5. Verhit die dubbeldikroom, botter, sagte bruinsuiker, melasse en goue stroop oor matige hitte. Roer deurentyd tot die suiker opgelos is en die mengsel begin kook. Haal die kastrol van die hitte af en hou eenkant.
6. Haal die poedings versigtig uit die pannetjies en sit dit met sous voor.