“Ek is ambassadeur van [die] panda,” het Chan op die rooitapyt aan Ryan Seacrest verduidelik. “Na aardbewings kry hulle seer en dan maak ek hulle groot. Ek het twee pandabere van my eie in China. Hulle gaan orals waar ek gaan.”
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Chan se pandabeertjies het unieke name: Cheng Cheng en Long Long. Hy het hulle in 2009 aangeneem en skenk gereeld geld aan die groep Support Panda Conservation.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Die twee speelgoedbere waarmee Chan by die 89ste Annual Acadamy Awards opgedaag het, was uitgedos in silwer stewels, geel baadjies en UNICEF-naamplaatjies.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Chan het die twee speelgoed-pandas by Build-A-Bear laat maak nadat hy sy pandabere aangeneem het. Hy het ook later verduidelik dat hy die panda-ambassadeur is vir Ghengdu Giant Panda Research and Breeding Base.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Chan is tydens vanjaar se Oscars met ’n ere-Oscar vereer, welverdiend ná 200 flieks gedurende sy loopbaan van 56 jaar.
Lees hier wat Jackie Chan te sê het oor sy pandas, die Oscars en sy daaglikse lewe
Het jy geweet navorsing het bewys katvideo’s is goed vir jou, maar ons dink pandavideo’s is nog beter! Kyk net hier:
Riaan Grobler, ’n geliefde radio-omroeper by Pretoria FM asook bekende skrywer en sanger, bewys weer…
Bestanddele 45 ml (3 e) olie 4 klein lamskenkels, die sening afgesny 2 wortels,…
Genoeg vir 6. Bestanddele Jy hoef nie die filo te weef nie, jy kan…
Of jy op soek is na ’n kragtige skootrekenaar om meer as een taak mee…
Om ’n matras aan te skaf is een van die duurste beleggings wat jy sal…
Bestanddele 500 ml (2 k) gevriesde bessies 500 ml (2 k) volroom- Griekse jogurt…
Hierdie webwerf gebruik koekies.