Jack Parow se Bloubek-mengeldrankie
Jack Parow se Bloubek-mengeldrankie
Ingredients
- Bestanddele
- 37,5 ml *Klipdrift Gold
- 12,5 ml Blue Caraco
- 15 ml Peach puree
- 15 ml vars suurlemoensap
- 50 ml Bosbessiesap
- ’n paar druppels Bitters
- Maraschino-kersies
Instructions
So meng mens:
Voeg al die bestanddele saam in ’n skemerkelkie-menger gevul met ys. Skud die menger en stort die vloeistof uit in ’n brandewyn-bolglas.
Versier met ’n kersie en pynappelblaar.
*Klipdrift Gold word aanbeveel, juis omdat dit note van appelkoos en perske bevat.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); } '); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Onlangse plasings
Kan my kat of hond ook Alzheimersiekte kry? Dis wat jy moet weet oor "canine…
Sodra jy dink jy het al die voorskrifte onder die knie, hoor jy daar is…
Het jy geweet jou baba of peuter moet letterlik leer om sintuiglike inligting te filtreer…
Die nuwe (en gesonder!) pizza - in slaai-vorm!
Genoeg vir 6 Bestanddele 625 ml (2½ k) tee-en-vrugtesap 30 ml (2 e) gelatienpoeier…
Buiten vir sy uitsonderlike talent as musikant en liedjieskrywer, is Len Muller ook bekend as…
Hierdie webwerf gebruik koekies.