Jack Parow, oftewel Zander Tyler, is eintlik ’n gawe ou. Lees jy sy outobiografie, Die Ou met die Snor by die Bar, kom jy agter hy is ook ’n hele paar ander goed. Agter die fasade van Klipdrift en Coke en vloekwoorde leef ’n man met dromerige oë en sensitiewe hande.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }“Ek is baie easy going. Meer jou go with the flow-ou as een wat stroomop swem. Beslis nie confrontational nie.”
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Ons sit in ’n snikhete Johannesburg aan vir middagete. En Jack Parow drink water.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }“Ek het ophou brandewyn en Coke drink. Dis te veel kilojoules. Maar ek hou van drink. Nou drink ek Jägermeister met ’n glas water daarna. Dit keer ’n babalaas.”
Hy is lank, skraal en lyk fiks. Hy het immers binne vier maande 25 kg verloor… *Lees die volledige artikel, “Die pêrel van Parow” in ons Maart 2016-uitgawe.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Luister hier na Jack se liedjie “Ode to You”:
Kan my kat of hond ook Alzheimersiekte kry? Dis wat jy moet weet oor "canine…
Sodra jy dink jy het al die voorskrifte onder die knie, hoor jy daar is…
Het jy geweet jou baba of peuter moet letterlik leer om sintuiglike inligting te filtreer…
Genoeg vir 6 Bestanddele 625 ml (2½ k) tee-en-vrugtesap 30 ml (2 e) gelatienpoeier…
Buiten vir sy uitsonderlike talent as musikant en liedjieskrywer, is Len Muller ook bekend as…
Hierdie webwerf gebruik koekies.