Gewilde sangers soos Lloyd Cele, Kurt Darren, Elvis Blue, Charlize Berg en Swing City sal by die 2016 Jacaranda FM Carols by Candlelight in Pretoria optree, terwyl ChianoSky, Richard Stirton, Ross van Prime Circle, Kahn van die Parlotones, Charlize Berg en Swing City in Johannesburg sal wees. Die Soweto Gospel Choir sal by albei vertonings wees om dit onvergeetlik te maak.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Hou 1 Desember oop vir die vertoning by Loftus Versfeld-stadion in Pretoria, of 3 Desember by die Bidvest Wanderers-stadion in Johannesburg.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Toegang is gratis, maar besoekers moet ’n speelding (nie toegedraai), saambring en aan een van drie liefdadigheidsorganisasies skenk: Kinderwelsyn Tshwane, Heartbeat of Hanna Charities.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Volgens Jacaranda FM se hoofbestuurder, Kevin Fine, is die jaarlikse Carols by Candlelight, ’n groot hoogtepunt op die jaarlikse sosiale kalender.
Hekke open om 16:00 op elk van die onderskeie datums en die sang duur tussen 19:00 – 21:00.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.