kategorieë: Kos

Italiaanse tamatiepasta

Genoeg vir 4.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Bestanddele

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
  • ½ ciabattabrood
  • 5 ml (1 t) gekapte knoffel
  • ’n klein hand vol tiemieblare
  • gerasperde skil van ½ suurlemoen
  • 15 ml (1 e) olyf- of avokado-olie
  • 200 g (½ blik) kersietamaties
  • 60 ml (¼ k) fyn parmesaankaas
  • 15 ml (1 e) gekapte knoffel
  • 15 ml (1 e) gekapte brandrissie
  • 4 ansjovisfilette
  • 200 g (½ blik) kersietamaties
  • ’n hand vol gekapte basiliekruidblare
  • 250 g gaar pennepasta

Metode

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Voorverhit die oond tot 180 °C.

  1. Verwerk die ciabattabrood tot krummels in ’n voedselverwerker en skep op ’n bakplaat. Meng die knoffel, tiemieblare, suurlemoenskil en olie deur. Geur na smaak. Bak tot goudbruin en krakerig. Hou eenkant.
  2. Verwerk die parmesaankaas, knoffel, brandrissie, ansjovisfilette en kersietamaties saam tot glad. Verhit die mengsel oor matige hitte en meng die orige kersietamaties by. Geur na smaak. Haal van die hitte af en meng die basiliekruidblare deur.
  3. Skep die sous oor die pennepasta en strooi ekstra basiliekruidblare en die ciabattakrummels oor voor jy die pasta voorsit.

Deel
Gepubliseer deur
Vickie de Beer

Onlangse plasings

‘Kokkedoor Vuur & Vlam’: Net drie spanne oor ná stormagtige braai-uitdaging

In die 11de episode van Kokkedoor Vuur & Vlam, kykNET se spannende koswerklikheidsreeks, word die…

2 days Gelede

Pak jou somerlinne só weg

Die verandering van somer na herfs beteken dat somer-beddegoed deeglik gestoor moet word tot die…

2 days Gelede

Foute wat jy moet vermy wanneer jy jou slimfoon laai

Deur Jade Rhode   As jy opgemerk het dat jou foon doodgaan na 'n kort…

2 days Gelede

Was jou grimeerkwassies só

Vraag Moet ek my my grimeerkwassies was, en hoe gereeld?  - Tirsa van Staden Lees…

2 days Gelede

‘The Mommy Club’ se Ansu Viljoen: ‘Nie almal is bedoel om in jou binnekring te wees nie’

Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…

2 days Gelede

Suurlemoen-en-klapper-skywe

Resep deur Vickie de Beer

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.