Geniet jy dit om kos te maak? Hou jy van gratis geskenke? Teken in op ons kos-paneel, beantwoord vir vier maande ? paar weeklikse kosverwante vrae, en ontvang elke maand ’n geskenk- of koopbewys ter waarde van R250.
Jou opinie is vir ons belangrik, daarom het ons ’n mobiele kos-paneel saamgestel wat jou beloon vir jou idees.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }In ruil vir ’n maandelikse beloning, sal ons jou gedurende die volgende vier maande elke week ’n paar maklike vrae vra. Dit sal nie langer as 10 minute duur om die vrae op jou selfoon te beantwoord nie.
Wil jy betrokke raak? Volg net die drie maklike stappe hieronder om op die rooi rose kos-paneel in te teken.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Registreer so:
Stap 1: Besoek die App Store of Google Play Store en laai die GRATIS Upinion-toep vir jou slimfoon af.
Stap 2: Sodra jy die toep afgelaai het, maak dit oop en registreer as ’n respondent met die kode Food101
Stap 3: Wag vir ’n teksboodskap wat deur die toep aan jou gestuur sal word, en begin om die vrae te beantwoord.
Indien jy enige probleme tydens die aflaaiproses, of met die toep self ervaar, stuur ’n e-pos aan info@upinioin.com of tanya@opinionsolutions.co.za
Benodig jy meer inligting? Klik hier
Reëls en voorwaardes:
Klik hier vir Upinion se private beleid
Maandelikse beloningbesonderhede:
• Jy sal slegs vir die maandelikse beloning in aanmerking kom indien jy al die vrae beantwoord wat daardie maand deur die Upinion-toep aan jou gestuur is.
• Geskenkbewyse sal aan die einde van die eerste week van die volgende maand via e-pos aan jou gestuur word.
• Indien jy nie al die vrae tydens een van die maande beantwoord nie, kan jy voortgaan met die volgende maande en steeds jou belonings eis.
• Werknemers en hul gesinne van Caxton-tydskrifte en die betrokke maatskappye of hul advertensie- en skakelagentskappe mag nie deelneem nie.
Of jy op soek is na ’n kragtige skootrekenaar om meer as een taak mee…
Om ’n matras aan te skaf is een van die duurste beleggings wat jy sal…
Bestanddele 500 ml (2 k) gevriesde bessies 500 ml (2 k) volroom- Griekse jogurt…
Iemand het uiteindelik kykNET se miljoenrandvraag op die gewilde vasvraprogram Wie word ’n miljoenêr? beantwoord. …
Maak werk van dié kwessies en kry weer woema terug! #rrTussenOns
Die huidige Mej. Suid-Afrika, Mia le Roux, het vandag in ’n video op sosiale media…
Hierdie webwerf gebruik koekies.