kategorieë: Sukses en geldJou lewe

Is jy gedek vir hael- en stormskade?

Is jy gedek vir hael- en stormskade? deur Anet Schoeman

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Hael en stormskade: is jy gedek?

Maak seker jy word nie onverhoeds betrap en ly onnodige skade nie.

  1. Kyk mooi wat jou versekeringspolis behels en waarvoor jy gedek is.
  2. As jy in ’n gebied woon waar oorstromings, haelstorms en weerlig gereeld skade aanrig, is dit tyd om dekking te kry as jy nie het nie.
  3. As jy wel eis, bel jou versekeraars onmiddellik en stel vas wat is die spertyd vir eise indien. Vra ook of daar spesifieke goedgekeurde voorsieners is wat die skade moet herstel.
  4. Maak seker jy is nie onderverseker nie.
  5. Wees voorbereid: Maak seker jou geute is skoon, sorg dat jou dak in ’n goeie toestand is. Swak onderhoud kan meebring dat ’n eis geweier word.
  6. Hou ’n ogie op bome wat moontlik kan omval, of takke wat skade kan aanrig, veral naby jou huis.
  7. Hou tuinmeubels onderdak en anker dit as daar ’n moontlikheid is dat die wind dit kan wegwaai.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Inligting verskaf deur Marius Steyn van Santam.

Lees ook:

15 dinge wat jou help om op versekering te spaar

Wat sluit jou reisversekering regtig in?

2 dinge wat jy moet weet oor grensposte en jou reisversekering

Oppas vir hierdie motorversekering-slaggat

Wat jy moet weet oor beurtkrag en versekering

Maak seker jou lewensdekking is in plek voordat jy vakansie hou

Kry nou dadelik jou boedel en testament op datum

Hoe om in ’n veldbrand te bestuur

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

Pampoenbredie

Genoeg vir 4 Bestanddele   15 ml (1 e) olyf- of avokado-olie 1,5 kg lamsvleis…

6 hours Gelede

Voltooi jou kuier in Kaapstad met ’n ete by Marble Cape Town

Die ergste toeriste-gedruis na al die langnaweke het effe bedaar, die kole suis gesellig en…

24 hours Gelede

Darren Scott op ‘Laataand by Rian’: “As ek nie kan praat nie, kan ek nie werk nie”

Die emosie het met tye hoog geloop toe Rian van Heerden die radio-legende Darren Scott…

1 day Gelede

Lees saam met jou kind op Wêreld Boekedag

Onthou jy knus voorleestydjies op jou ma of ’n ander volwassene se skoot? Dis vandag…

1 day Gelede

Kleur in met strooikussings

Strooikussings helder ‘n leefvertrek op. Dit is ‘n nuttige en bekostigbare bykomstigheid vir enige vertrek,…

1 day Gelede

4 geheime van gesonde, gebalanseerde vroue

  1 Eet stadig Die praktyk van hara hachi bu hou die mense van Okinawa…

1 day Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.