Irene Laerskool hou vandeesweek weer sy jaarlikse Maanlig Pretloop en soos altyd beloof dit om ’n aand van pret te wees!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Toegang is gratis vir blinde, sowel as gestremde deelnemers. Afgesien hiervan is dit ook oop enigeen, oud en jonk, om aan dié geleentheid deel te neem. Deelnemers kan kies tussen twee roetes van 8km of 4km wat elk onderskeidelik om 18:3 en 19:00 afskop.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Enige honde-maats is ook welkom mits hulle leibande dra.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Waar: The Oval, Irene
Wanneer: 14 Oktober
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Afstande en pryse:
8 km – R60 18:30
4 km – R40 19:00
Registreer aanlyn, klik hier
*Registrasie sluit op 12 Oktober
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Genoeg vir 4-6. Bestanddele 4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…
Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…
Hierdie webwerf gebruik koekies.