kategorieë: DekorLeefstyl

Tekstiele uit eie bodem

Design team

Design Team word gedryf deur die bevrediging wat kom met die skepping van onvergeetlike tekstiele. Hulle is volksbesit en pryk in wonings landwyd. Hulle word geïnspireer deur die kleure, natuur, mense en die vinnig veranderende dinamika van ons land. Hulle geniet dit om tradisionele tekstiel-elemente met plaaslike ikonografie te kombineer. Die resultaat is ’n nuwe styl met ’n internasionale kwaliteit sonder om die plaaslike wortels en sentiment te verloor. Al Design Team se materiale word met die hand gedruk.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

www.designteamfabrics.co.za

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Skinny laMinx

Heather Moore se suksesvolle storie het in 2007 in haar piepklein tuis-ateljee begin. Hier het sy met papier en skermdruk geëksperimenteer en aanlyn verkoop. Teen 2012 het haar besigheid so gegroei dat sy ’n winkel in Kaapstad oopgemaak het.

Skinny laMinx konsentreer op midcentury-styl. Die tekstiele word geïnspireer deur Skandinawië, Japanese patrone, kleur en ’n stewige dosis Afrika-sjiek.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

www.skinnylaminx.com

Mitat

Eenvoud en individualiteit is die sleutel-elemente van hierdie winkel wat hul tekstiele gesog gemaak het. Daar word fokus geplaas op uitsonderlike ontwerpe en skermdruk sowel as handgedrukte materiale.

Of jy ’n voorliefde het vir botanies, Frans of selfs inspirerende fantasie-ontwerpe verkies, is Mitat die plek om te besoek.

www.mitat.co.za

Fabricnation

Fabricnation vervaardig ’n tekstielversameling wat agtien ontwerpe insluit en onderskeidelik deur Jann Cheifitz en Jane Solomon ontwerp is. Hulle word geïnspireer deur die Afrika tekstiel-tradisie met ’n skeut moderne stedelike invloede om Suid-Afrika inheems in te kleur.

Alle tekstiele word plaaslik gedruk en die lap is eg Suid-Afrikaans.

www.fabricnation.co.za

Deel
Gepubliseer deur
Cornel Dunn

Onlangse plasings

Vier die lewe! Drie vroue vertel hoe, en waarom, dit nodig is

Deur Maretha Botes   Dewitt Jones het 20 jaar lank foto’s vir  National Geographic geneem.…

18 hours Gelede

Nuwe gesig in ‘Skemergrond’: ‘Kirby bring baie pret én hartseer saam met haar’

Chanté Grainger, die talentvolle aktrise wat bekend is vir haar rolle in, onder meer, Arendsvlei, Suidooster en Summertide, maak…

18 hours Gelede

10 redes waarom jy die Maart-uitgawe van rooi rose móét lees!

  ‘Ek is ’n skrywer’ Haar lewe lank al het Margaret Gardiner haar drome…

4 days Gelede

Bloubessie-en-jogurt-yslollies

Wat is lekkerder as ’n yskoue yslollie op ’n warm somersdag? Probeer ons lekker resep…

4 days Gelede

Tamatietert

Hierdie is my vriendin Anita se smullekker resep. Genoeg vir vier.

4 days Gelede

Oosterse waatlemoenslaai

Wat is somer sonder slaai? Hierdie Oosterse waatlemoenslaai sal jou mond behoorlik laat water. Resep…

4 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.