1 Sny die stingels van 500 g (1 pak) groenboontjies af en sny die bone in 3 cm-stukke.
Ingelegde boontjies
Instructions
2 Sit in ’n kastrol en gooi net genoeg water oor om dit te bedek. Voeg 60 ml (¼ k) asyn, 5 ml (1 t) sout en 10 ml (2 t) suiker by. Bring tot kookpunt en prut vir 20 min.
3 Verdeel die warm bone tussen 4 x 250 ml- gesteriliseerde Consol-bottels (of enige ander inlêbottels). Gooi die houers tot oorlopens toe vol en verseël dig.
4 Bêre op ’n koel plek. Dreineer en sit as bygereg voor.
Rooi Rose
Lees Meer
Tradisionele groenbone met aartappel
15/04/2024
Steriliseer bottels só
16/02/2024
Kosblik-idees week 4
03/02/2023