kategorieë: Leef gesondGesondheid

In die geveg teen COVID-19, is hulp nou in die palm van jou hand

In die geveg teen COVID-19, is hulp nou in die palm van jou hand. Inligting en foto’s verskaf.  {Promosie}

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

In die geveg teen COVID-19, is hulp nou in die palm van jou hand

Tans word die nooddienste oorstroom met oproepe oor die COVID-19 Koronavirus-pandemie.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Baie van die oproepe wat ontvang word, is versoeke vir vervoer na toetssentrums of vir die kontakbesonderhede van hulle naaste hospitaal wat by die krisis betrokke is. Hierdie oproepe kan die oproepsentrums se telefoonlyne uiters besig hou en hulpbronne weerhou van waar hulle eintlik die nodigste is.

Dis waar 911 Response24 en hulle mediese ondersteuning van sulke belang is.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Wat is 911 Response24?

911 Response24 is ’n app wat in beide die Apple App Store en Google Play beskikbaar is. Die app is ’n skakel tussen jou en jou plaaslike nooddienste en laat jou toe om om hulp te vra wanneer jy dit die nodigste het.

Só help 911 Response24 in die geveg teen Covid-19

Die 911 Response24-app bevat nou ook ’n “Medical Support SA”-knoppie wat gratis vir alle Suid-Afrikaners. Jy hoef dus nie die betaalde weergawe van die app te hê om hulp vir COVID-19 te kry nie.

911 Response24 se Medical Support SA-knoppie skakel jou direk Nasionale Operasiesentrum, waar opgeleide agente jou sal assesseer en jou dan na die naaste toetsfasiliteit of hospitaal verwys. Indien jy dringende mediese bystand nodig het, sal hulle jou dadelik na ER24 deurskakel.

“Ons wil desperaat ons land deur hierdie krisis help. Elke lewe is belangrik en ond hoop om ’n lewensreddende verskil vir almal in SA te maak,” sê Marlize Holtzhausen, stigter en HOB van 911 Response24.

Hou vriende en familie op hoogte van jou vordering

’n Ander belangrike kenmerk van die app – veral gedurende hierdie tyd van landwye afsondering, kwarantyn en self-isolasie is die “Vriende en Familie”-knoppie.

Hierdie knoppie laat jou toe om enige inligting van jou adresboek af op te laai. Dan, indien daar ’n noodgeval ALERT is, kan hulle op hoogte gehou word van jou vordering.

Hierdie innoverende en bekroonde app het vennootskappe met plaaslike industrie reuse, insluitende Bidvest Protea Coin, ER24 en Caxton. Jy kan dus volle gemoedsrus hê.

Waar om die app af te laai

Laai die 911 Response24 app van die Apple App Store of die Google Play Store. af.

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

MSI Vakansieverkope: Maak die Perfekte Geskenk Oop Hierdie Seisoen!

MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…

3 days Gelede

Maak vanjaar jou beste jaar

Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…

4 days Gelede

Skoonheidsprodukte: foute wat almal maak

Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…

4 days Gelede

Maklike gemmerbier – sonder gis

Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.

4 days Gelede

Ken jou vonkelwyn

Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…

4 days Gelede

5 maniere om jou dag reg te begin

Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…

4 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.