Idris Elba attending The BAFTA TV Awards 2016 sponsored by House of Fraser and held at The Royal Festival Hall in London. 08/05/2016
Idris Elba is People se sexyste man van die jaar Hooffoto: Greatstock / Camera Press
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Die 46-jarige Britse akteur Idris Elba is pas aangewys as People Magazine se Sexiest Man Alive vir 2018!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Elba is bekend vir sy rolle in reekse soos The Wire en Luther, en films soos Mandela: Long Walk to Freedom, Thor, The Avengers en sy stem is te hoor in die animasie-film Finding Dory.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Elba is ook ’n platejoggie en rymkletser, professionele skopbokser én hy het sy eie klerereeks. Time Magazine het vir Elba in 2016 op hul lysie van die 100 mees invloedryke mense op aarde gehad. Hy is ’n pa van twee en is verloof aan die model Sabrina Dhowre.
Elba volg Blake Shelton, musikant (en Gwen Stefani se kêrel), wat laasjaar aangewys is People se sexyste man. People het 33 jaar lank al hierdie lys, en Elba deel nou die titel van Sexiest Man Alive met bekendes soos Dwayne “The Rock” Johnson, Bradley Cooper, Denzel Washington, George Clooney, en Matthew McConaughey. Terloops, McConaughey het aan People genoem dat hy wil hê Elba, wat sy medester in The Dark Tower is, hierdie jaar aangewys moet word as hul sexyste man op aarde. Oor dié benoeming het Elba glo gesê dat dit ’n verrassing was, maar dat dit beslis ook ’n “ego boost” is.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Elba het op sy sosiale media-profiele genoem dat hy geëerd en baie dankbaar is vir die benoeming. Hy het sommer in dieselfde asem (goed, plasing) ook sy ondersteuners aangemoedig om te gaan stem, aangesien dit tans die middeltermynverkiesings in die VSA is.
Dié onthulling het gisteraand op The Tonight Show Starring Jimmy Fallon plaasgevind. Hy het reageer op die benoeming deur te sê dat hy baie gelukkig voel daaroor en dat sy ma baie trots op hom sal wees.
Loer hier na die video:
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Soos die Kaapse winter begin toesak op Ruiterbosch lyk dit of dinge wel warm…
Hierdie webwerf gebruik koekies.