Koppies kan gebruik word om vetplante in te plant, borde kan teen ’n muur gemonteer word, of jy kan dit net eenvoudig hou vir ’n spesiale geleentheid wanneer jy gaste het.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Hier is ’n idee – gaan loer ’n bietjie by tweedehandse winkels vir ou staal-afdroograkkies en stal die borde só uit. Jy kan selfs die res van die rakkie versier met rankplante om dit meer kleurvol te maak.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }3 wenke
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }* Wanneer jy borde teen jou muur monteer, maak gebruik van verskillende groottes.
* Soos enige ander kunswerk wat teen jou muur hang, moet jy goeie voorsorg tref vir die spasie tussen die borde – maak merkies met ’n potlood waar jy die borde wil hang
* Met die dek van ’n tafel, moet jou ander elemente bypassend wees met die algehele gevoel van die tafel se tema.
Drie winkels wat soms borde met die nabootsing van ou breekware verkoop:
* @Home
* Boardmans
* Mr. Price Home
Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf Om ma en dogter op papier te wees is…
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.