Begin jou voornemens om in 2014 gesonder en aktiewer te wees reeds taan?
Registreer by www.crosseandblackwell.co.za/trim/sunfit vir die Crosse & Blackwell Trim Women of Health 2014 Challenge (wat op 1 Februarie begin het). Jy oefen by die Crosse & Blackwell Sunfit-oefenklasse wat van Maandag tot Saterdag in Durban, Johannesburg en Kaapstad aangebied gaan word. ’n Bekende fiksheidsghoeroe, Lisa Raleigh, gaan jou met raad en daad bystaan om seker te maak dat 2014 vir jou ’n gloeiende, gesonder jaar gaan wees.
Kry meer inligting op die webwerf.
* Nog goeie wenke om gesond te leef? Kyk op bl. 86 van ons Maart 2014-uitgawe!
Fiksheidsghoeroe Lisa Raleigh saam met Miss Earth SA, 2013