Hulp vir dobbelverslaafdes en hul families deur Mariette Snyman. Hooffoto: iStock/mediaphotos
Mariette Snyman het onlangs met Dr. Ronél le Roux, ’n emosionele intelligensie-spesialis en terapeut, gesels oor dobbelverslawing en die impak wat dit op die verslaafdes en hul families se lewes het.
Dr. le Roux vertel vir Mariette hoe om dobbelverslaafdes te help sonder om self in die proses seer te kry, en waar verslaafdes hulp kan kry. Sy vertel ook watter slaggate om te vermy en waarom mense so maklik verslaaf raak aan dobbel.
Gratis, konfidensiële hulplyn van die South African Responsible Gaming Foundation: 0800 006 008 (24/7). Jy kan ook gratis terapie-sessies ontvang om dié verslawing hok te slaan.
Lees ook: Dobbelverslawing – hier is raad
Mede-afhanklikheid: Vernietig jou liefde jou?
Luister nou na hulle gesprek. Klik op die pienk speelknoppie – dis gratis en jy kan enige tyd daarna luister.
Vir nog goeie raad hoe om geliefdes in moeilike situasies te help, loer hier