kategorieë: Bekendes

Huldeblyk aan Taliep Petersen

Die ontslape Petersen is in 2016 tydens ’n stampvol konsert in Kaapstad vereer deur kunstenaars en familie. Dit was ’n roerende herdenking van sy ontydige dood op 16 Desember 2006. In opdrag van kykNET is dié konsert verfilm, met Emo Adams wat vir die eerste keer met groot sukses ook die vervaardigersrol gespeel het. Die program sluit onderhoude in met vriende, familie en kollegas wat baie na aan Taliep was.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Lees ook ons onderhoud met Taliep se dogter, Jawaahier Petersen hier

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Volgens Emo was dit die mees emosionele ervaring van sy lewe en ook die uitdagendste, maar daarmee saam een van die grootste hoogtepunte van sy loopbaan: “Dis onmoontlik om na dié program te kyk en nie te besef watter amazing mens Taliep Petersen was nie. If this is the last work I ever do, I will be happy.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Sedertdien is sowel Adams as kykNET oorval met versoeke om ’n heruitsending.

As jy dié huldeblyk misgeloop het, onthou om op kykNET NOU! (DStv-kanaal 146) in te skakel:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Vrydag 19 Mei 21:00
Sondag 21 Mei 19:30

Die huldeblyk is ook beskikbaar op iTunes met ’n spesiale bonus-liedjie.

Gesels saam op Sosisale Media en gebruik die hutsmerk #TaliepTribute

Inligting verskaf deur kykNET

Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

Geroosterde aartappel-en-spek-slaai

Genoeg vir 4.   Bestanddele   6 aartappels, in wiggies gesny sout en gemaalde swartpeper…

12 mins Gelede

Vinnige salmpasta

Genoeg vir 4. Bestanddele   500 g vars pasta, soos tagliatelle of spaghetti 250 ml…

18 hours Gelede

Hoe om jou hond se ore skoon te maak

Om jou hond se ore skoon te maak is ’n noodsaaklike deel van sy basiese…

20 hours Gelede

Gevulde soetrissieslaai

Bestanddele   3-4 groot rooi soetrissies, middeldeur gesny, en wit vliesies en pitte verwyder. sout…

20 hours Gelede

10 goed wat jy kan doen om slegte gewoontes hok te slaan

Ons almal het een of ander slegte gewoonte. Die goeie nuus is dat jy dit…

22 hours Gelede

Van speelskool na grootskool: 5 wenke

Van speelskool na grootskool: 5 wenke deur Mariette Snyman. Foto Pixabay   Om by die…

22 hours Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.