Navorsers meet rookskade in pakkiejare. Een pakkie van twintig sigarette per dag voeg een pakkiejaar by jou velvoorkoms, longouderdom en so aan.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Iemand wat tien sigarette per dag rook, doen elke jaar ’n halwe pakkiejaar se skade op, terwyl een wat twintig sigarette per dag rook ’n volle pakkiejaar verloor. As dit by jou vel kom, gee nege pakkiejare jou drie keer meer plooie.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }As jy dus twintig per dag rook, kan jy teen jul matriekreünie ’n veertigjarige vel hê … en so oud soos die ouer onderwyseresse lyk.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Sal dit help as jy ophou? Beslis. Alle rookskade kan ten minste deels omgekeer word. Al is rookplooie permanent, sal jy binne ’n maand nadat jy ophou rook het jou vel se bloesende kleur begin terugkry. Ná nege maande sal jou vel se kleur en tekstuur so te sê normaal wees.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.