Om jou maandelikse begroting te laat klop, kan uitdagend wees – ongeag jou gesin se grootte óf jou inkomste. Hier is ’n paar wenke wat sal help om jou begroting ’n bietjie verder te rek.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }• Maak ’n inkopielys voordat jy inkopies gaan doen. Dit sal jou keer om te veel impulsiewe kopies te maak.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }• Koop net wat jy nodig het. Weerstaan die versoeking om goed te koop net omdat dit op ’n spesiale aanbod is.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }• Hou jou oë oop vir items wat opgevul kan word. Dit spaar geld op verpakking.
• Die meeste winkels het lojaliteit-kaarte. Gebruik die belonings om vir jou gesin se kruideniersware te betaal, in plaas van
lekkernye.
• Bespaar elektrisiteit deur die geiser in die nag af te skakel, gebruik gloeilampe wat spesifiek ontwerp is om energie te bespaar en skakel die ligte af in kamers wat nie gebruik word nie. Sit toestelle by die muurprop af wanneer dit nie gebruik word nie en kook net genoeg water soos benodig. Dit is belangrik om jou gesin hieraan te herinner.
• Kyk uit vir nuwe produkte, soos Baby Soft ® Mini 2-ply (snesies), teen slegs R14.99 vir ’n pakkie van 4 en R32.99 vir ’n pakkie van 9 en rek jou geld ’n bietjie verder…
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Genoeg vir 4-6. Bestanddele 4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…
Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…
Hierdie webwerf gebruik koekies.